Bloedbande

’n Onderhoudende misdaadondersoek met ’n einde wat mens nie sal sien kom nie.

Buy Online

Soetroos van Saron

Delicia Basson verlaat Saron om haar studies in Stellenbosch te begin. Sy word aanvanklik betower deur haar nuwe lewe. Tog lê daar iets sinisters onder die oppervlakte van hierdie welgestelde familie. Soos sy dieper grawe, ontdek Delicia ’n patroon van uitbuiting wat ander slagoffers betrek.
Buy Online

My eerste 100 woorde

Hierdie pragtige prente-woordeboek bevat honderd eerste woorde om uit te ken, hardop te sê en te lees. Dit bied ’n rykdom bekende dinge uit ’n Afrikaanse kind se leefwêreld – ’n uitstappie na die winkels, ’n braai, ’n verjaarsdagpartytjie, die plaas, slaaptyd, en nog vele meer.

Buy Online

It’s Complicated

It’s Complicated is a heartwarming tale about finding your way home — and discovering the quiet miracle of true love. This is the second book in the Rally romance series and can be read as a stand-alone story.

Die Onsigbare

Die Onsigbare is an Afrikaans novel that explores themes of visibility, identity, and social dynamics in contemporary South Africa.

Buy Online

Amazon.co.za

Heks

Die verteller in Heks vind haar toevlug in sprokies en mites. Terwyl die oorlog in Oekraïne op TV-skerms wys, verdiep sy haar in die mitologie van dié land – ook as skans teen toenemende vyandelikheid in haar huwelik. ’n Ongeoorloofde verhouding besiel haar egter en sy besluit om die kosmetiekmaatskappy waarvoor sy werk aan te vat.

Het van Verlangekraal

Het Heiberg. Die weggooikind van Verlangekraal. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het.

Crimson Sands: The Story of Dirk Aruseb and the Bondelswarts

Dirk Aruseb was seventeen years old when Abraham Morris fetched him from the Pella orphanage to join the Bondelswarts. Dirk couldn’t wait to conquer the accursed Schutztruppe alongside legendary Kaptein Jakob Marengo, successor to Hendrik Witbooi and Jonker Afrikaner. But when he arrived at Schansvlakte deep in Namaland, Dirk was warned that he fir