Dreyer laat die leser in verwondering na die wêreld kyk. Sy natuurgedigte en reisgedigte belig die mens se interaksie met sy omgewing. Ooptes en ongekarteerde gebiede dui op die onsekere avontuur van die post-postmoderne mens. Teenoor gedigte oor die antieke staan dié oor tegnologie, asook wetenskapsfiksie. En die liefde word roerend verbeeld.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Kinderlê is an Afrikaans literary work exploring themes of childhood, memory, and the lasting impact of early experiences on adult life.
om my kastele in Spanje te sloop is an Afrikaans literary work about dismantling dreams and rebuilding life’s foundations.
Ek en jy bestaan nie is an Afrikaans fiction/poetry work that explores themes of existence, identity, and relationships through lyrical narrative.
Liefde en verset is an Afrikaans novel that explores the complexities of love and resistance during turbulent times in South African history.
In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer. Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit ’n bepaalde gemeenskap en agtergrond, skryf Pedro doelbewus weg van vooropgestelde idees oor coloured-laities. Hier, weerspieël dit die liminale, plofbare ruimt
![]() |
![]() |
![]() |
’n Toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters wat hom voorafgegaan het. Die verse skroom nie om eerlik én openhartig om te gaan met sowel diep persoonlike belewenisse of maatskaplike en politieke kwessies nie, en telkens te verras met vernuwende perspektiewe. Water dien deurgaans as ’n metafoor vir vloei, verandering en aanpasbaarheid – die noodsaaklike element vir lewe in ’n digterlike heelal.
In Years of Fire and Ash: South African Poems of Decolonisation, fifty years of protest poetry are brought together in one volume by literary critic and lecturer Dr Wamuwi Mbao.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |