Riana Scheepers en Vian Oelofsen laat dié baba, wat nie om dowe neute Wilde Willemientjie heet, in volkleur lewe kry. Sy is wild! Voor die verskyning van haar eerste tand is Willemientjie wêreldbekend. Met al die diere van die diereryk wat sy om haar pinkie kan draai, reis sy die wêreld vol: na die Kalahari, Paternoster, selfs die maan! En so tussen die klappe wat sy en die diere aan booswigte toedien, sorg hulle vir een groot makietie.
Die avonture van Wilde Willemientjie (2026)
Voor die verskyning van haar eerste tand is Willemientjie wêreldbekend. Met al die diere van die diereryk wat sy om haar pinkie kan draai, reis sy die wêreld vol: na die Kalahari, Paternoster, selfs die maan! En so tussen die klappe wat sy en die diere aan booswigte toedien, sorg hulle vir een groot makietie.
Riana Scheepers
SKU
9780624096382
Categories Afrikaans, All Books, Children's Books, Fiction, General, New & Upcoming
| Publication Date | June 2026 |
|---|---|
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Tafelberg |
| Format | Softcover (280mm x 210mm) |
| Extent | 128pp |
| ISBN | 9780624096382 |
Be the first to review “Die avonture van Wilde Willemientjie (2026)” Cancel reply








Reviews
There are no reviews yet.