Bloedbande

’n Onderhoudende misdaadondersoek met ’n einde wat mens nie sal sien kom nie.

Coming Soon

Na die gewoel en gejaag van die grootstad het inspekteur Adriaan Kruger begin gewoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig en nou verwag sy hulle tweeling. Hy word dan boonop tot kaptein bevorder.

Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ’n jong meisie, en dan dít wat lyk na ‘’ bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangeval is se pa is ’n vooraanstaande man in hierdie geweste. En soms wil dit lyk of daar ’n verband is tussen dié twee misdade . . .

Publication Date

June 2026

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Format

Softcover (198mm x 130mm)

Extent

224pp

ISBN

9780798185769

E-ISBN

9780798185776

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bloedbande”

Your email address will not be published. Required fields are marked *