Dierestories vir slaaptyd: Soete drome saam met die Groot Vyf
Slaaptyd-avonture saam met Afrika se Groot Vyf! ‘n Pragtige versameling slaaptydstories met temas soos vriendelikheid, moed en gesinsliefde. ’n Heerlike voorleesboek wat ouers en kinders aand ná aand saam kan geniet.