’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in die Kaap se berugte nagklubdistrik. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika om ondersoek in te stel. Sy speurwerk lei hom na onverwagse plekke; die spoor word ’n bloedspoor.
Skinderpraatjies veroorsaak dat speuradjudant Storm van der Merwe tydelik geskors word. Die omgewingsaktivis Jane English nooi haar uit om op haar wildplaas neffens Barrydale te kom kuier. Maar Jane het ’n verskuilde agenda: ’n sindikaat het skaars vetplantjies van haar plaas gestroop en sy smeek Storm om die smokkelnetwerk oop te vlek.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Five years after their disappearance, the skeletons of wealthy twin brothers are uncovered in a field.
Kassie and Rooi have to investigate the case in top secrecy, or risk being murdered like the three detectives who originally investigated the brothers’ disappearance.
An underworld where ancient objects are smuggled won’t tolerate meddling.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley opgewonde om plek in die gesogte Straumann Huis te kry. Maar dan vind sy uit sy bly in die kamer van ’n student wat vermoor is.
Om al die spoke ter ruste te lê móét sy Asher Parker se moord oplos – sonder dat iemand die waarheid oor haar eie verlede ontdek.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Speurder Adriaan Kruger en sy nuwe vrou vind nog hul voete in hul nuwe tuisdorp toe Adriaan met ’n raaiselagtige verdwyning en ’n vergiftiging gekonfronteer word. Verder lyk dit asof ’n onopgeloste saak daarmee verband hou. Drie misdade met oënskynlik geen raakpunte, maar los jy één op, vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop.
Bloedsomer is an Afrikaans novel set during a blood-red summer, exploring themes of violence, passion, and redemption in the South African context.