Op soek na wysheid
Joyce Meyer bespreek sewe beginsels uit Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en die vrees van die Here. As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes. Hierdie boek jou die beginsels leer en toerus met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.