Goed genoeg

Gerridene Berg wil vroue help sodat hulle hul roeping kan instap met oorwinning. Sy vertel haar eie storie aan die hand van sake soos aanvaarding, trauma en vrees, vergifnis en om elke dag jou identiteit as oorwinnaar te kies en daarin te leef uit. Gerridene wil graag mense inspireer om genesing te vind. Hierdie boek is ‘n getuienis van hoe ‘n liefdevolle God ‘n gewone vrou gebruik om buitengewone dinge te doen.

Coming Soon

Gerridene Berg, motiveringspreker, entrepeneur en gelowige vrou, glo baie vroue is vasgevang in die leuen dat hulle nie goed genoeg is nie. Sy wil hulle help sodat hulle hul roeping kan instap met oorwinning. Gerridene vertel haar eie storie aan die hand van die volgende kwessies:

* die waarde van woorde en die invloed daarvan op ons
* hoe vroue dikwels probeer presteer om aanvaarding te kry
* die wortel van trauma en vrees
* hoe mislukte verhoudings ons selfbeeld skeeftrek
* vriendskappe en eensaamheid
* hoe Christus die alleenheid vul
* hoe God by ons is in ons donkerste oomblikke
* vergifnis en
* om elke dag jou identiteit as oorwinnaar te kies en daarin te leef.

Sy daag vroue uit om hul storie te deel, om sodoende ander vroue te help om hul eie stories te verstaan en deur te werk. Sy wil graag mense inspireer om genesing te vind.
Hierdie boek is nie net Gerridene se storie nie, dit is ‘n getuienis van hoe ‘n liefdevolle God ‘n gewonde vrou gebruik om buitengewone dinge te doen.

Publication Date

May 2026

ISBN

9780796323828

Extent

272pp

Format

Softcover (198 mm x 130 mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Lux Verbi

E-ISBN

9780796323835

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Goed genoeg”

Your email address will not be published. Required fields are marked *