Bekommernis, twyfel, verwarring, depressie, woede en gevoelens van veroordeling is alles aanvalle op die gemoed. Bekende outeur Joyce Meyer sal jou help om hierdie belangrike gevegte te wen. In hierdie opgedateerde uitgawe leer Joyce ons hoe om ons gedagtes te fokus op die manier waarop God dink. Sy deel persoonlike stories uit haar eie lewe, saam met Bybelse waarhede en aanmoediging om jou te help om doelgerig te dink, die gevegte in jou gedagtes te wen en ‘n vreugdevolle lewe te begin.


Wen die stryd in jou gedagtes: 30 jaar uitgawe
Bekommernis, twyfel, verwarring, depressie en woede is alles aanvalle op die gemoed. In hierdie opgedateerde uitgawe leer Joyce ons hoe om ons gedagtes te fokus op die manier waarop God dink. Sy deel stories uit haar eie lewe, saam met Bybelse waarhede en aanmoediging om jou te help om doelgerig te dink en ‘n vreugdevolle lewe te begin.
Joyce Meyer
Categories All Books, Christianity
| Format | Softcover |
|---|---|
| ISBN | 9780796323880 |
| Publication Date | November |
| Imprint | Lux Verbi |
| Language | Afrikaans |
| Pages | 288 |
Be the first to review “Wen die stryd in jou gedagtes: 30 jaar uitgawe” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.