Onrus op Steynshoop
Onrus op Steynshoop by Ingrid Winterbach is an Afrikaans literary novel that explores complex family dynamics and social tensions in contemporary South Africa.
Onrus op Steynshoop by Ingrid Winterbach is an Afrikaans literary novel that explores complex family dynamics and social tensions in contemporary South Africa.
Vier hasies soek na die perfekte drukkie in hierdie flappie-avontuur. Daar is allerhande verrassings om te ontdek, van stekerige krimpvarkie-drukkies tot wollerige lammetjie-drukkies.
Daar is al meer as 3 miljoen boeke wêreldwyd oor dié hasie-maats verkoop! Dis ook die eerste boek in die internasionale topverkoperreeks om in Afrikaans gepubliseer te word.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n vreemde goue hangertjie wat die meisie laat val het.
Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red? Sy lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, is ook op die spel.
![]() |
![]() |
![]() |
Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ʼn reis wat eintlik ons almal sʼn is: Die pad van grootword en eienaarskap neem.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Die gesoute joernalis en skrywer Julian Jansen volg die spoor van die seuns en die destydse polisieondersoeke om lig te werp op hierdie donker raaisel.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Suid-Afrika het die grootste spoorweginfrastruktuur in Afrika. Op die Spoorweg verken hierdie ryk spoorwegerfenis. Ingenieursvernuf oorwin terreine en spoorwegdorpe bloei. Williams bespreek ook rasseskeiding en bied ‘n eerlike blik op die geskiedenis en toekoms van die spoorweë.
![]() |
![]() |
’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n lewe weg van geldmaak en ambisie.
’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.
![]() |
![]() |
![]() |
Joyce Meyer bespreek sewe beginsels uit Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en die vrees van die Here. As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes. Hierdie boek jou die beginsels leer en toerus met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.