Die ooggetuie
‘n Pakkende hofdrama wat afspeel in die Boland. Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op Worcester. Wanneer hy die oggend voor ’n groot hofsaak ineenstort, moet Julia dringend sake beredder – ten spyte van die feit dat sy gesweer het sy sit haar voete nooit weer in ’n landdroshof nie.
Buy Online
![]() |
![]() |







