Du Preez ondersoek in dié rou relaas die laaste 50 jaar. Hoe kon kerkmense, sy eie pa inkluis, apartheid steun? Hoe het politieke verandering gebeur, en wat gaan vandag aan met AfriSol?
Delicia Basson verlaat Saron om haar studies in Stellenbosch te begin. Sy word aanvanklik betower deur haar nuwe lewe. Tog lê daar iets sinisters onder die oppervlakte van hierdie welgestelde familie. Soos sy dieper grawe, ontdek Delicia ’n patroon van uitbuiting wat ander slagoffers betrek.
This book takes a deep dive into the world of billionaires, blending humor, insight, and a touch of ‘eat the rich’ irreverence to examine the rise and occasional downfall of the mega-mega-rich.