Tjoppie se potjie

Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef.

 

SKU 9780798186544 Categories , , ,

Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag speel Tjoppie en Fluit-Fluit buite in die tuin, toe iets in sy magie skielik begin klop en kriewel. Gelukkig weet hy presies wat om te doen en kom sommer gou-gou by sy potjie uit!

Die kartonboekreeks fokus op ‘n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.

 

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Format

Board book (150 mm x 150 mm)

Publication Date

October 2026

ISBN

9780798186544

Extent

10pp

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tjoppie se potjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *