Ena Murray Speurverhale
Drie puik speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe, Die man met die geel oë en Onrus op Oshakati is die geliefde Ena Murray op haar heel beste en sal lesers ure se tonekrul-plesier ervaar met verhale waarin liefde, misdaad en intrige die spilpunte is! Afrikaans se heel gewildste skrywer se verhale is tydloos.