Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar ‘n verskeidenheid wilde diere dolgelukkig saam met die gesin woon. Meerkatte, grondeekhorings, vlakvarke, ystervarke en Cindy die bobbejaan kan kom en gaan soos hulle wil. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet die oulike meerkatte Minki en Jerry, vlakvarke of “Kalahari Walkie Talkies” Betsie en Bennie en Cindy die bobbejaan – op 30 jaar oud Ruben en sy tweelingbroer se “ousus” – in hierdie boek met ses stories vir kinders. Foto’s en illustrasies sorg vir volkleur-dieremanewales op elke bladsy!


Ruben Namibië en Cindy: Manewales van Ruben Lambrechts en sy diere
Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld heen bekend vir die wilde diere wat dolgelukkig op die plaas by hulle woon. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet meerkatte Minki en Jerry, Cindy die bobbejaan, die vlakvarke en vele meer in hierdie versameling kinderstories. Dis volkleur-dieremanewales op elke bladsy!
Categories All Books, Nature & Wildlife, Teens & Young Adults
| ISBN | 9780624092216 |
|---|---|
| Publication month | October |
| Imprint | Tafelberg |
| Language | Afrikaans |
| Format | 280 mm x 210 mm Softcover |
| Pages | 96 |
Be the first to review “Ruben Namibië en Cindy: Manewales van Ruben Lambrechts en sy diere” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.