My African Conquest
80-year old Julia Albu drives from Cape Town to Cairo in her 20-year-old Conquest called Tracy. She has plenty of adventures, meets people from all walks of life, and learns an awful lot about Africa (‘it’s very big!).
Buy Online
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
80-year old Julia Albu drives from Cape Town to Cairo in her 20-year-old Conquest called Tracy. She has plenty of adventures, meets people from all walks of life, and learns an awful lot about Africa (‘it’s very big!).
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Hierdie pragtige prente-woordeboek bevat honderd eerste woorde om uit te ken, hardop te sê en te lees. Dit bied ’n rykdom bekende dinge uit ’n Afrikaanse kind se leefwêreld – ’n uitstappie na die winkels, ’n braai, ’n verjaarsdagpartytjie, die plaas, slaaptyd, en nog vele meer.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met ʼn interaktiewe hervertelling van Jan en die boontjierank! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.
ʼn Arm plaasseun verruil sy familie se koei vir towerboontjies wat oornag tot ʼn reuseboontjierank groei! Hy klim tot hoog in die wolke en ontdek ʼn reus se kasteel vol ongelooflike skatte, insluitend ʼn gans wat goue eiers lê. Die seun moet baie dapper wees en van die kwaai reus ontsnap om die skatte huis toe te bring.
Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.
Rooikappie loop deur die woud om ʼn mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy ‘n geheimsinnige wolf met glinsterende oë en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .
My jaar van vrees en vryheid is ’n reisverhaal oor die sprongjaar in Marita van der Vyver se lewe. In hierdie reis, wat oor drie vastelande strek, word ’n hele leeftyd se herinneringe van een van Afrikaans se heel grootste skrywers ontgin. Soms moet mens baie verloor, en ook bereid wees om self verlore te raak, voor mens regtig vryheid kan verkry.