Lugbraaier: Herman se 100 beste resepte (Oktober 2024)

Vir Lugbraaier het Herman 100 van sy heel gewildste lugbraaierresepte gekies. Sy heerlike ontbyte, aanloklike bykosse, geurige hoofgeregte, uithaler gebak en verruklike nageregte sal jou mond laat water.

Buy Online

“Elke resep is uniek, elkeen is getoets en ek belowe jou
elkeen van hulle sal iets anders na jou tafel toe bring.”

Is jy op soek na geurige geregte wat vinnig en maklik is om aanmekaar te slaan? Verken dan die wonderwêreld van die lugbraaier saam met die sjef en kosskrywer Herman Lensing en ontdek waarom dié veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is.

Vir Lugbraaier het Herman 100 van sy heel gewildste lugbraaierresepte gekies. Sy heerlike ontbyte, aanloklike bykosse, geurige hoofgeregte, uithaler gebak en verruklike nageregte sal jou mond laat water.

Met sy kenmerkende kreatiewe flair en kookvernuf, wys Herman jou waarom dié veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is. Of jy nou ’n beginner of ’n ou hand met lugbraaiers is, dié boek is vir jou.

Publication Date

October 2024

ISBN

9781776194377

Extent

240pp

Format

PB (210mm x 275mm)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lugbraaier: Herman se 100 beste resepte (Oktober 2024)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *