Zama Zama

Through exclusive interviews with zama zamas, syndicate insiders, intelligence operatives, and law enforcement officials, Zama Zama sheds light on the hidden mechanics of this shadow economy.

Buy Online

Zara

Klara Thomas, ’n Kaapse skrywer, werk aan ’n roman oor Zara Schmelen, ’n Namavrou van Klein-Namakwaland wat met die Duitse sendeling Hinrich Schmelen getrou het. Saam vertaal hulle die vier Evangelies in Nama. In argiewe en ou geskrifte volg Klara Zara se spore en probeer sy dié merkwaardige vrou en haar lewenswerk uit die skadu’s lig.

 

Zoem, zoem in die tuin!

Hierdie klankboek met 12 knoppies is propvol pret! Elke bladsy nooi kinders uit om te kyk, te luister en verskillende diere raak te sien terwyl hulle die tuin verken. Dis die perfekte boek om kinders se woordeskat uit te brei en ‘n liefde vir diere te bevorder.

’n Knippie moord

’n Knippie moord is humoristies, propvol kinkels en kleurryke karakters, en natuurlik ook ’n tikkie romanse!

Buy Online