Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g’n ongeluk nie. En dan gaan ‘n woonwa op ‘n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van die verkoolde liggaam begin die media tot raserny dryf . . .
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
The book serves as both cultural reclamation and career strategy, providing readers with a revolutionary framework for building authentic personal brands that honour ancestral wisdom while competing on the global stage.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reël: Bly weg van narre!
Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur.
In Tasneem’s close-knit Muslim Indian community the stigma of divorce is a heavy burden to carry, and her mother insists on finding her a new husband – even if it means orchestrating a traditional ‘samoosa run’. When she meets Aadil an unexpected connection sparks and they strike a deal: a pretend engagement to keep their families off their backs.
![]() |
![]() |
In Drie moorde in die Baai bewys Madelein Rust weer eens hoe naatloos sy tussen genres kan beweeg. Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.
![]() |
![]() |
![]() |
Die rooi angelier is die tweede titel in die Adriaan Kruger-speurreeks wat die gewilde skrywer Eleanor Baker in die laat 1990’s onder die skuilnaam Alex Muller geskryf het. Dié senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy.
![]() |
![]() |
On the Railway explores South Africa’s railway history, from Estcourt to grand steam engines and luxury trains like the White and Blue Trains. David Williams highlights the vital role of goods trains and the engineering feats overcoming rugged landscapes. The book also addresses racial segregation and the decline of the railway network.
![]() |
![]() |