Wat ruik so? In die huis

Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op!

Ek soek die kalant wat die stinkste winde laat, maar niemand wil praat! Was dit Ouma? Was dit die hond? Wie se walm hang hier rond? Elke verdagte in die huis moet een vir een ondersoek word, van die oupa wat na pipperment ruik tot die hond wat na appels ruik. Kinders sal van begin tot einde giggel!

Elemente soos rymteks, flappies en “krap-en-ruik” skep ‘n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.

Format

Board book

ISBN

9780798185660

Publication Date

November

Imprint

Human & Rousseau

Language

Afrikaans

Pages

14

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wat ruik so? In die huis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *