Ontvoer

Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n vreemde goue hangertjie wat die meisie laat val het.
Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red? Sy lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, is ook op die spel.

Buy Online

 


Exclusive Books

Loot

Graffiti Books

Oorkant Jou

‘n Verhaal Uit Die Binnekamer

Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ʼn reis wat eintlik ons almal sʼn is: Die pad van grootword en eienaarskap neem.

Buy Online

Op die spoor van die Stasiemoordenaar

Die gesoute joernalis en skrywer Julian Jansen volg die spoor van die seuns en die destydse polisieondersoeke om lig te werp op hierdie donker raaisel.

Buy Online

Op die Spoorweg: Die storie van ons treine

Suid-Afrika het die grootste spoorweginfrastruktuur in Afrika. Op die Spoorweg verken hierdie ryk spoorwegerfenis. Ingenieursvernuf oorwin terreine en spoorwegdorpe bloei. Williams bespreek ook rasseskeiding en bied ‘n eerlike blik op die geskiedenis en toekoms van die spoorweë.

Buy Online


Loot

Graffiti Books

Op pad na ‘n klooster in die sneeu

’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n lewe weg van geldmaak en ambisie.

’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.

Buy Online


Loot

Exclusive Books

Graffiti Books

Op soek na wysheid

Joyce Meyer bespreek sewe beginsels uit Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en die vrees van die Here. As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes. Hierdie boek jou die beginsels leer en toerus met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.

Ougat

Unsettlingly honest and brutally blunt, Ougat is Shana Fife’s story of survival: of surviving the social conditioning of her Cape Flats community, of surviving sexual violence and depression, and of ultimately escaping a cycle of abuse.

Buy Online