Kleinkat 1: Kleinkat se strokiesklub

Maak gereed vir ‘n nuwe strokiesboekreeks deur die skepper van Hondman! Kleinkat leer vir ‘n skool paddavissies hoe om hul eie strokiesprente te skep – van stories oor ’n tandeborsel wat ’n prokureur wil word tot ’n kaastoebroodjie-monster. Kinders sal lag, teken, en hul eie strokiesavonture skep lank nadat hulle die laaste bladsy omgeblaai het.

Klipkoud

‘Elkeen van hierdie kartonhouers bevat die oorskot van ‘n mens …
Ons pakplek het opgeraak,” verduidelik die professor, “daarom
het ons toe maar hierdie bokse begin gebruik.’

Nicole Engelbrecht is terug met ‘n nuwe boek oor van die
interessantste sake uit haar gewilde potgooi True Crime South
Africa.

Knowing Who You Are Because of Who God Is: 100 Days to Unbreakable Faith

Former Miss Universe Demi-Leigh Tebow found confidence by surrendering insecurities to God. In “Knowing Who You Are Because of Who God Is,” she offers a 100-day devotional to help you find identity in God rather than external factors. “True self-worth comes from recognizing who God says you are.”

Kronkelpad

’n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, ’n Italianer wat in ’n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . . . maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.

Kunene and the King

Written by South African actor, activist and playwright John Kani, this refreshingly funny and vital new play premiered in the Swan Theatre, Stratford-upon-Avon in 2019, before transferring to the Ambassadors Theatre in London.

Buy Online

Landuit: Want jy wil mos

Min het Zirk van den Berg, toe hy met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in ʼn piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers. Tog slaag Zirk uiteindelik daarin om ʼn betekenisvolle bestaan in Auckland vir hom en sy mense te bou.

Buy Online


Exclusive Books

Readers Warehouse

Lawfare

Judging Politics in South Africa

What happens when South Africa’s tumultuous political life becomes entangled in the courts of law? This book offers a highly readable analysis of some of the most widely publicised and decisive instances of lawfare.

Buy Online

Leeumens

Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind.
Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was.
’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie.

Buy Online


Exclusive Books

Loot

Graffiti Books

Wordsworth Books

Readers Warehouse