Op pad na ‘n klooster in die sneeu
’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n lewe weg van geldmaak en ambisie.
’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.
Buy Online
![]() |
![]() |
![]() |




