Explore The Shore
Discover the creatures and features shaping the South African shoreline.
Discover the creatures and features shaping the South African shoreline.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na ’n onopgeloste saak uit die 1990’s kyk. Wanneer ’n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers ’n leidraad te wees.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Die regerende BA Minus is voorstanders van kleinhuisies en die opposisie vra vir spoeltoilette. Toe ’n horingadder ’n inwoner in ’n kleinhuisie pik, is die gort gaar.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
’n Meesleurende roman oor twee mense wat hulself vir die keuses van die verlede moet vergewe voor hulle ’n ware tuiskoms en liefde kan vind.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Farah Garda believes that she?s incapable of change, stuck in a pattern of self-loathing and destructive tendencies. She leaves Cape Town to care for her ailing mother and stumbles into grief, growth, and green smoothies.
Why Am I Like This? ?is told with humour and unflinching honesty.
Joyce Meyer bespreek sewe beginsels uit Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en die vrees van die Here. As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes. Hierdie boek jou die beginsels leer en toerus met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.
Former Miss Universe Demi-Leigh Tebow found confidence by surrendering insecurities to God. In “Knowing Who You Are Because of Who God Is,” she offers a 100-day devotional to help you find identity in God rather than external factors. “True self-worth comes from recognizing who God says you are.”
Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.
Rooikappie loop deur die woud om ʼn mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy ‘n geheimsinnige wolf met glinsterende oë en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .