Skorpio
Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g’n ongeluk nie. En dan gaan ‘n woonwa op ‘n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van die verkoolde liggaam begin die media tot raserny dryf . . .
Buy Online
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |





