Twee van François Bloemhof mees geliefde grilstories in een boek. In Hospitaaltyd word Rudi deur ‘n geheimsinnige brief in ‘n lokval gelei, terwyl hy probeer uitvind waarom drie kinders van sy skool wat deur ‘n motor raakgery is, almal so vreemd optree nadat hulle uit die hospitaal kom. In Donkerwoud hoor die tweelingbroers Tiaan en Rolf grieselrige stemme roep vanuit die woud agter hul eksentrieke Tante Olga se huis . . . .
Raponsie woon stoksielalleen in ‘n heks se toring. Sy ken geen ander lewe nie – totdat sy ’n goedhartige prins ontmoet wat haar wys hoe vryheid lyk. In hierdie vertelling van die immergroen sprokiesverhaal vou die tonele voor jou in 3D oop. Elke bladsy is ‘n nuwe avontuur met illustrasies wat jong lesers sal boei. Verken die afgeleë toring, die digte woud en Raponsie en die prins se gelukkige einde in hierdie toevoeging tot die bekende Opwipsprokie-reeks.
In ’n besige klein werkswinkel word ’n houtpop wonderbaarlik lewendig. In hierdie vertelling van die immergroen sprokiesverhaal Pinocchio vou die tonele voor jou in 3D oop. Verken die gesellige werkswinkel en Pinocchio se opwindende wêreld. Hierdie nuwe uitgawe is die perfekte versamelstuk vir enige sprokiesliefhebber.
Volg Moses se lewe van die oomblik toe hy as baba in die rivier gevind is tot waar hy oor die Beloofde Land uitkyk, met tonele wat voor jou in 3D oopvou. Elke bladsy is ‘n nuwe avontuur met illustrasies wat jong lesers sal boei. Hierdie toevoeging tot die Bybelopwip-reeks sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor die profeet wat van aangesig tot aangesig met God gepraat het en wat dit beteken om jou geloof uit te leef.
From a tiny basket on the Nile to the parting of the Red Sea, the life of the prophet who spoke to God face to face comes to life in this vibrant pop-up book. As each page turns, iconic biblical moments unfold in detailed, three-dimensional scenes – from the wonders of Egypt to the stone tablets of Mount Sinai. Sturdy enough for curious hands and a striking addition to any collection, this is a powerful story of faith that children can truly reach out and touch.
Leading political scientists Mcebisi Ndletyana and Mashupye Maserumule recount the full story of how Zuma – through plots, proxies and power plays – transformed the ANC from a party of principle to one of rent-seeking. Drawing on more than 50 interviews with key insiders, this is the definitive account of the Zuma presidency.