Donkerhart

Donkerhart is ’n onthutsende sielkundige riller wat jou nekhare sal laat rys.

Donkermaan

1991. Israel is in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend ’n antwoord vind. Die oplossing: diefstal van radartegnologie wat in Suid-Afrika ontwikkel word. Die kandidaat: Ruth Heyns, doktorsgraadstudent in Tel Aviv. Maar sy trek die aandag van Teenspioenasie se ervare Gunther Eckhardt . . .

Buy Online


Readers Warehouse

Graffiti Books

Duifeling

Duifeling is an Afrikaans novel that weaves together themes of love, loss, and the complexity of human relationships in contemporary South Africa.

Een voet innie kabr

Een voet innie kabr is an Afrikaans novel dealing with themes of mortality, legacy, and the approach of life’s end.

Fabrics of Love

This family saga is told through the lens of the third generation of women who surround Lemohang Ntoi, the head of the family, as he struggles to hold onto life as he knew it. It is the Ntoi women’s assertiveness and drive that threaten Lemohang’s position and ideals for this family. We see their attempts at healing past trauma while they pursue their dreams. Fabrics of Love navigates issues around culture, legacy, love and marriage.

Grensloos

Ná pynlike jeugjare het Sabine haar eie weg gebaan, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het destyds gekruis met dié van Max Krige, top-onderhandelaar vir ’n internasionale sekuriteitsmaatskappy . . . en toe het die vonke gespat. En nou bevind Sabine haar in lewensgevaar, tussen ander gyselaar. Kan Max bloedvergieting voorkom?

Haas en Harriët

Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap. Twee ma’s probeer hul bes doen vir hul kinders, maar albei maak foute, en die wêreld daar buite is soms ongenaakbaar.

Buy Online

Amazon.co.za Wordsworth Books

Helde van die bybel

Ontdek legendariese Bybelse helde met hierdie betowerende opwipboek! Wanneer jong Dawid teen die reus Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture.

Helene de Kock Keur 10

In Plek van die bittermaan besluit die beeldskone Tessa , ’n ongetroude enkelma, om met haar seuntjie stad toe te vlug waar sy “anoniem” sal kan wees. Maar dis nie so maklik nie en sy word voor hartverskeurende keuses gestel.

In Kamer van die stormwind moet die jong Jessica afskeid neem van haar man wat ná ’n rugbybesering al maande in ’n koma is

Buy Online


Loot

Wordsworth Books

Readers Warehouse

Graffiti Books

Takealot