Bessie se hangkasbiblioteek
Bessie se hangkasbiblioteek by Madelein Rust is a work of Afrikaans fiction full of nostalgia, humor, and colorful characters, set around Bessie Botha living on a small farm near Bloemfontein in 1974.
Bessie se hangkasbiblioteek by Madelein Rust is a work of Afrikaans fiction full of nostalgia, humor, and colorful characters, set around Bessie Botha living on a small farm near Bloemfontein in 1974.
As jy iemand verloor, gaan die lewe voort. Jý moet ook. Dit is wat die Van Wyk-gesin leer met een van hulle se dood. Op ’n manier moet hulle sin maak uit wat gebeur het – en uit wat volg. Veelbekroonde skrywer François Bloemhof het hierdie TV-reeks, wat só die land se verbeelding aangegryp het, verwerk tot ’n roman wat wyd byval sal vind.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Drie puik speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe, Die man met die geel oë en Onrus op Oshakati is die geliefde Ena Murray op haar heel beste en sal lesers ure se tonekrul-plesier ervaar met verhale waarin liefde, misdaad en intrige die spilpunte is! Afrikaans se heel gewildste skrywer se verhale is tydloos.
In ?Weg is nie ’n plek nie herinner Santie van der Merwe ons hoe die liefde ons almal raak, en dat verlies soos ’n kooltjie bly smeul en onverwags weer kan vlamvat. Maar soms skenk die heelal vir ’n mens ’n beskermengel wanneer jy dit die nodigste het.
What’s Wrong With June? is a contemporary novel that explores personal challenges, relationships, and the journey of self-discovery.
![]() |
![]() |
![]() |