Helene de Kock Inspirasie-omnibus: Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus met twee verhale. Kruispad vir Kara: Kara het die wêreld aan haar voete. Maar sy staan voor ‘n kruispad: wie gaan haar help om staande te bly? Engel op die drumpel: Marli word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe dinge. Tot sy op ‘n dag ‘n reuse besluit moet neem.

Vier seisoene kind

Cato se man is dood, drie jaar ná hul troue. Op Stellenbosch moet sy die Big Pink-teaterrestaurant oorneem, maar iewers tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van ’n leë plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor.

It’s Complicated

It’s Complicated is a heartwarming tale about finding your way home — and discovering the quiet miracle of true love. This is the second book in the Rally romance series and can be read as a stand-alone story.

Die avonture van Helga Roets

Helga Roets woon al ses jaar by Silwerhare Aftreeoord. Wanneer sy met makulêre degenerasie gediagnoseer word, is Helga raadop. Sy glip een oggend suutjies uit by die aftreeoord, reg om haar beoogde reisavontuur te begin. Maar die orige Stefaans wag onder die lamppaal, so ewe van plan om haar te vergesel. Net omdat sy kwansuis nie kan sién nie.

 

Buy Online

Takealot
Graffiti Books

Anderkant Pontenilo

Anderkant Pontenilo is an Afrikaans novel exploring life beyond familiar boundaries, featuring adventure and self-discovery.

Weskus-omnibus 2

Weskus-omnibus 2 is a collection of Afrikaans stories and writings celebrating the culture and landscapes of South Africa’s West Coast.

Drome het ook asem

Drome het ook asem is an Afrikaans literary work that explores the power of dreams and aspirations in shaping our reality and future.

Love Marry Kill

Love Marry Kill by Zukiswa Wanner is a contemporary fiction novel that explores modern relationships and choices in South Africa.

Buy Online

Amazon.co.za