Anderkant Pontenilo

Anderkant Pontenilo is an Afrikaans novel exploring life beyond familiar boundaries, featuring adventure and self-discovery.

SKU 9780624094135 Categories ,

’n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans.

Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ’n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word.
Wanneer ’n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas ’n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar ’n geesgenoot . . .

Publication Date

Nov-24

ISBN

9780624094135

E-ISBN

9780624051015

Extent

512pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Anderkant Pontenilo”

Your email address will not be published. Required fields are marked *