New & upcoming

Sir Herbert Baker

A Biography

Architect Sir Herbert Baker left an indelible mark on South Africa and much of the British Empire in the first half of the 20th century. This is the first full biography from childhood and was written with full cooperation from his family and with access to his archive and private papers.

Buy Online

White Supremacy

A Brief History of Hatred

Gavin Evans explores the roots of the white supremacist ideology, traced back to the 19th century to Charles Darwin and Francis Galton’s race-based theories. He examines the spread of eugenics and the rise of Nazism and Apartheid.

Buy Online

The Dating Playbook

How to Win at Mjolo and Love

The Dating Playbook is a sobering, matter-of-fact guide to navigating the dating scene, or mjolo as it is colloquially called. Whether you are dating or in a relationship, Dudu’s considered advice will show you the way.

Buy Online

Outopsietafel

Stories van ‘n Forensiese Patoloog in Afrika

As ‘n eietydse mediese speurder het die forensiese patoloog Ryan Blumenthal al derduisende outopsies uitgevoer wat tot die arrestasie van ’n groot aantal misdadigers gelei het. Dit is sy groot doel en strewe om oortreders aan die pen te help ry. In Outopsietafel beskryf hy van die moeilike lesse wat hy as ’n jong patoloog moes leer en hy vertel van die ongewone en dikwels grusame sterfgevalle wat hy al teëgekom het.

Buy Online

IN AUGUST

Best Author of The Month

single-image-08

” My books are marked down because most of them are marked with a on the edge by publishers.”

Savanna Walker

Our Newest Arrivals

Get Extra

Sale -25%

ON ORDER OVER $100

BECAUSE I LOVE YOU

This is not a book about breakups. It’s about erasure. About the quiet harm that can live inside love, the kind that doesn’t leave bruises on the skin but rewrites the architecture of your mind. It’s for anyone who’s wondered whether they were overreacting, too sensitive, too much, too little. Anyone who has asked, ‘Am I the problem?’

Op die spoor van die Stasiemoordenaar

Die gesoute joernalis en skrywer Julian Jansen volg die spoor van die seuns en die destydse polisieondersoeke om lig te werp op hierdie donker raaisel.

Helene de Kock Inspirasie-omnibus: Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel

Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus met twee verhale. Kruispad vir Kara: Kara het die wêreld aan haar voete. Maar sy staan voor ‘n kruispad: wie gaan haar help om staande te bly? Engel op die drumpel: Marli word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe dinge. Tot sy op ‘n dag ‘n reuse besluit moet neem.

Die vuur huil

In die vroeë 1970’s vlug Jakob Koetaan Kaapstad toe. Dit is nie die eerste keer dat hy met die regering bots nie. Hy was maar ses jaar oud toe die wetstoepasser sy mense soos beeste bymekaar geroep het en gesê het: Ons vat nou Towerwater, julle familieplaas. Toe die land begin brand, moes Jakob homself afvra: Is hy bereid om te baklei vir sy grond?

One Word: The Power of Simplicity in a Complex Business World

The most successful businesses in the world don’t just know what they do. They know why.

Whether you’re a CEO, entrepreneur, or change-maker, One Word challenges you to go beyond mission statements and marketing slogans – to find the authentic essence that inspires people, drives performance, and builds enduring value.

Biltong en Dior: Avonture van ‘n Afrikaanse Fransman

Louis Jansen van Vuuren se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk met boeiende brokkies oor die Franse geskiedenis en raad vir hoe om te oorleef in ’n samelewing met ’n haas onleerbare taal en eiesoortige gewoontes. Uiteindelik gee dié Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde hom ’n nuwe waardering vir sy tuisland.

Aan die hemeltrans

’n Klooster, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ’n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing. Maar JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het verdwyn. Dapper de Wet, roosteler, gourmand en loodswaaier, word teen sy sin afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is.

Liewer as lig

Leah en Schalk het alles wat hul hart begeer. Terwyl Schalk betrokke raak by die kerk en minder tyd saam met haar en die kinders deurbring, waardeer Barend Lea net soos sy is. Maar dan begin dinge uitmekaar val. Leah en Schalk ontdek om God se leiding van dag tot dag te vertrou en dat Hy hulle nie wil straf nie, maar sy liefde aan hulle wil bewys.

UPCOMING EVENTS

The Bookshop Events

Stay In Touch with Our Updates

Newsletter to get in touch