The Queer Book of Revelation
The Queer Book of Revelation by Siya Khumalo is a dystopian novel set in a future dominated by technology, exploring themes of emotion suppression, AI control, and forbidden feelings.
Buy Online
![]() |
![]() |
The Queer Book of Revelation by Siya Khumalo is a dystopian novel set in a future dominated by technology, exploring themes of emotion suppression, AI control, and forbidden feelings.
![]() |
![]() |
Het Heiberg. Die weggooikind van Verlangekraal. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het.
Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap. Twee ma’s probeer hul bes doen vir hul kinders, maar albei maak foute, en die wêreld daar buite is soms ongenaakbaar.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n vreemde goue hangertjie wat die meisie laat val het.
Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red? Sy lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, is ook op die spel.
![]() |
![]() |
![]() |
Is jy orraait, Elizabeth? is ’n verhaal oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel. Dit is ’n roman wat diep menslike ervarings en die kompleksiteit van interpersoonlike verhoudings ondersoek.
![]() |
![]() |
Die vyf susters is die eerste titel in ’n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat tussen 1998 en 2003 deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is. Hierdie reeks is net die regte medisyne vir alle leunstoel-kriminoloë wat hou van ’n skerpsinnige whodunnit wat met ’n tikkie romanse en humor gepaardgaan.
![]() |
![]() |
Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind.
Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was.
’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
In Plek van die bittermaan besluit die beeldskone Tessa , ’n ongetroude enkelma, om met haar seuntjie stad toe te vlug waar sy “anoniem” sal kan wees. Maar dis nie so maklik nie en sy word voor hartverskeurende keuses gestel.
In Kamer van die stormwind moet die jong Jessica afskeid neem van haar man wat ná ’n rugbybesering al maande in ’n koma is
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
In this debut collection of short stories, acclaimed author Alistair Mackay offers us an intimate glimpse into the lives and experiences of unforgettable characters. The Lucky Ones champions love, kindness and connection against all odds. It is a dazzling, poignant collection of stories that brims with unforgettable characters and heart.
![]() |
![]() |