Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal

In die tweede BOBBOB-avontuur wil Tumi desperaat die Goudrand-rugbyspan haal. Hy is vinnig, maar kan nie goed vang nie. In Pretoria oefen hy en De Wet onder die jakarandas, tot hulle die tweede ploemplafsteen ontdek en vir BOBBOB ontmoet! Die drie vriende beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus.
Coming Soon

Wanneer BOBBOB se ruimteskip reg bokant Suid-Afrika neerstort, beland hy in die Kalahari. Tydens die atmosferiese impak het 9 ploemplafstene van sy ruimteskip afgebreek, met ‘n steen wat in elk van die provinsies beland het. BOBBOB kan slegs terugkeer na planeet Ploemplaf indien hy al nege stene opgespoor het. Hy span sy tegnologie in om die vorm van ‘n meerkat aan te neem om by die onbekende Suid-Afrikaanse omgewing in te pas. En so begin BOBBOB die robo-meerkat se avonture deur Suid-Afrika . . .

In Boek 2 wil Tumi desperaat die Goudrand-rugbyspan haal. Hy is vinnig, maar kan nie goed vang nie. In Pretoria oefen hy en De Wet onder die jakarandas, tot hulle die tweede ploemplafsteen ontdek en vir BOBBOB ontmoet! Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal BOBBOB kan sorg dat Tumi die span haal?

Publication Date

May 2026

ISBN

9780624096344

Extent

96pp

Format

Softcover (198mm x 130mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal”

Your email address will not be published. Required fields are marked *