Bobbob die robo-meerkat en Operasie Slurpslorp

Toe Nandi alleen by haar au pair in die Addo Olifantpark agterbly, tel sy ‘n ronde, turkoois ploemplafsteen op. BOBBOB is op sy vierde sending en is heel verbaas dat aardse Slurpslorpe nie kan skaatsplank ry nie. Met sy vermoë om Olifants te verstaan, skop ʼn Oos-Kaapse avontuur af!

 

 

Toe Nandi alleen by haar au pair, Millie, in ‘n spoggerige gastehuis in die Addo Olifantpark agterbly, raak dinge opwindend toe sy ‘n ronde, turkoois ploemplafsteen optel. BOBBOB is op sy vierde sending en is heel verbaas dat aardse Slurpslorpe nie kan skaatsplank ry nie. Met sy vermoë om Olifants te verstaan, skop ʼn nuwe, modderige avontuur in die Oos-Kaap af! Die olifantpaar Maksimus en Mambo gee vir Nandi antwoorde wat boeke nie het nie. BOBBOB leer ook gou dat hierdie aardbewoner in ’n rolstoel nie toelaat dat moeilike dinge haar keer om haar drome na te jaag nie.
Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Format

198mm x 130mm Softcover

Publication Date

November 2026

ISBN

9780624096597

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bobbob die robo-meerkat en Operasie Slurpslorp”

Your email address will not be published. Required fields are marked *