Tjoppie gaan dokter toe
Dit is die vierde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef.
Liz de Villiers is op 5 November 1977 in Upington gebore. Sy het as lektor in visuele kommunikasie by die AAA School of Advertising in Kaapstad gewerk en haar MA in Ontwerp te CPUT voltooi. Sy woon en werk in Sejong in Suid-Korea.
Dit is die vierde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef.
Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef.