Die vrou met nege lewens

Op byna sestig is die hoofkarakter onvergenoeg met haar werk, die mense naaste aan haar en veral haarself. Sy gaan op ’n soektog na betekenis in haar lewe. Dit lei tot lang meditasies, swem in die see, joga, en selfs psigedeliese reise, terwyl haar sorg van katte die enigste konstante bly. Haar soeke word deur ’n gesondheidskok op die spits gedryf.
Coming Soon

Op die drempel van sestig, met haar jongste kind op pad uit die huis, sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos ’n draad deur haar lewe loop.

Onvergenoeg met die een na die ander blyplek, haar werk, die mense naaste aan haar, en veral haarself, gaan sy op ’n soektog na betekenis en ’n doel in haar lewe. Dit lei tot lang meditasies, swem in die see, joga, psigoanalise, en sy pak selfs meer as een psigedeliese reis aan, met verreikende gevolge.

En dan word haar soeke deur ’n gesondheidskok op die spits gedryf . . .

Publication Date

May 2026

ISBN

9780795803444

Extent

272pp

Language

Afrikaans

Publisher

Queillerie

Format

Softcover (234mm x 152mm)

E-ISBN

9780795803451

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die vrou met nege lewens”

Your email address will not be published. Required fields are marked *