Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag speel Tjoppie en Fluit-Fluit buite in die tuin, toe iets in sy magie skielik begin klop en kriewel. Gelukkig weet hy presies wat om te doen en kom sommer gou-gou by sy potjie uit!
Die kartonboekreeks fokus op ‘n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.

Reviews
There are no reviews yet.