Dierestories vir slaaptyd: Soete drome saam met die Groot Vyf

Slaaptyd-avonture saam met Afrika se Groot Vyf! ‘n Pragtige versameling slaaptydstories met temas soos vriendelikheid, moed en gesinsliefde. ’n Heerlike voorleesboek wat ouers en kinders aand ná aand saam kan geniet.
Sê goeienag saam met Ollie die Olifant, Lara die Luiperd, Bertie die Buffel, Rienie die Renoster en Louis die Leeu in hierdie pragtige versameling slaaptyd-stories. Elke verhaal neem klein hartjies op ’n gerusstellende avontuur saam met die Groot Vyf deur die Afrikabosveld, met temas soos gehoorsaamheid, hoe om vrese te oorkom, vriendelikheid en moed.’n Heerlike voorleesboek wat ouers en kinders aand ná aand saam kan geniet.
Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Format

Softcover (210mm x 210mm)

Publication Date

July 2026

ISBN

9780798185912

Extent

64pp

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dierestories vir slaaptyd: Soete drome saam met die Groot Vyf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *