Aandstories vir kleuters is een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere herdruk en was die kenmerkende “groot rooi boek” deel van duisende kinders se grootwordjare. Dit is ideaal vir voorlees met slaaptyd, maar ook vir ouer kinders wat al self lees, en die pragtige volkleurillustrasies betower kinders al vir dekades lank. Buiten 14 bekende kleuterrympies, is daar 8 immergewilde verhale: Rooikappie, Klein Duimpie, Gouelokkies, Jan en die boontjierank, Aspoestertjie, Heidi, Sneeuwitjie, Die lelike eendjie en Die skone slaapster. Die teks is hersien deur Elsa Silke en sorg dat hierdie wonderlike stories weer heerlik lees vir vandag se kind.


Aandstories vir kleuters (2026 uitgawe)
’n Nuwe uitgawe van Aandstories vir kleuters - een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere herdruk en was die kenmerkende “groot rooi boek” deel van duisende kinders se grootwordjare.
Coming Soon
Elsa Silke, Pieter Grobbelaar
SKU
9780798186049
Categories Afrikaans, All Books, Children's Books, Fiction: general and literary, New & Upcoming
| Publication Date | May 2026 |
|---|---|
| ISBN | 9780798186049 |
| Extent | 160pp |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Human & Rousseau |
| Format | Hardcover (295mm x 210mm) |
Be the first to review “Aandstories vir kleuters (2026 uitgawe)” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.