Die storie van Noag se ark

Die klassieke storievertelling met opwiptonele sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor God se liefde en hoe dit lyk om jou geloof uit te leef.
Coming Soon

Herontdek die tydlose verhaal van Noag se ark! Wanneer God vir Noag vra om ‘n reusagtige ark te bou, maak Noag diere van regoor die wêreld bymekaar. Wanneer die groot vloed kom skuil mens en dier veilig binne die skip, maar sal hulle ooit weer droë grond sien? En watter teken sal God vir hulle van Sy belofte stuur?

Die klassieke storievertelling met opwiptonele sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor God se liefde en hoe dit lyk om jou geloof uit te leef.

Publication Date

May 2026

ISBN

9780798186094

Extent

12pp

Format

Hardcover (195mm x 262mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die storie van Noag se ark”

Your email address will not be published. Required fields are marked *