Twyfelbos

Twyfelbos is ’n meesleurende historiese roman wat tydens die vroeë agtienhonderds in die Overberge afspeel. Dit is ook ’n outydse speurverhaal wat die intriges van
die gereg sowel as die liefde blootlê. Puik nagevors en geskryf deur ’n fyn stilis.

Buy Online


Exclusive Books

Loot

Readers Warehouse
SKU 9780798185202 Categories ,

Twyfelbos is ’n meesleurende historiese roman wat afspeel in die Overberge in die vroeë agtienhonderds.
Sophia Truter is getroud met sir John Truter. Sy het ’n afkeer van die Kaap se vertoonsug, en ná die dood van haar jongste seun besluit sy om weer te gaan boer. Dié keer begin sy klein, op ’n lap grond anderkant die Kleinrivier – sonder slawe en voormans.
Algaande vind Sophia haar voete. Maar dan word iemand op die bokpad anderkant die Akkedisberg vermoor.

Publication Date

May-25

ISBN

9780798185202

E-ISBN

9780798185219

Extent

288pp

Format

Softcover (234mm x 152mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Twyfelbos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *