My eerste klanke: Die see

Bring die see huis toe met vyf pragtige geluide wat die klanke van die see vasvang. Van walvisse wat sing en pikkewyne wat plons, tot seeumeeue wat raas – jong verkenners sal keer op keer na hierdie boek terugkeer.

Coming Soon

Ontdek die see met regte dieregeluide!

Bring die see huis toe met vyf pragtige geluide wat die klanke van die see vasvang. Van walvisse wat sing en pikkewyne wat plons, tot seeumeeue wat raas – jong verkenners sal keer op keer na hierdie boek terugkeer.

Met foto’s en fassinerende feite oor seeskilpaaie, jellievisse, seekatte en meer, moedig hierdie boek beide visuele en ouditiewe leer aan. Dis perfek om kinders se woordeskat uit te brei en ‘n egte liefde vir die see te bevorder.

Publication Date

June 2026

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Format

Board book (204mm x 260mm)

Extent

20pp

ISBN

9780798186155

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My eerste klanke: Die see”

Your email address will not be published. Required fields are marked *