Rillers: Omnibus 1

Twee van François Bloemhof mees geliefde grilstories in een boek. In Die speletjie laai Wouter ‘n dodelike rekenaarspeletjie af . . . Noudat die speletjie sy naam het, en mense begin sterf, is daar net een uitweg: speel, of word die volgende slagoffer. In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die biblioteekjuffrou het ’n donker geheim . . .

Buy Online

 

SKU 9780798185868 Categories , , ,

Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy gewildste verhale bevat. In Die speletjie kom Wouter ‘n rekenaarspeletjie teë wat nie gestop kan word nie . . . Hy het nooit gedink een download sal sy lewe kan vernietig nie, maar noudat die speletjie sy naam het, en mense begin sterf, is daar net een uitweg: speel, of word die volgende slagoffer. In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die biblioteekjuffrou het ’n donker geheim. Die vrou met die pers oog het hulle in haar dodelike kloue . . .

En as ’n ekstra bonus is daar ’n skakel na ’n splinternuwe, gratis luisterstorie!
Publication Date

April 2026

ISBN

9780798185868

Extent

224pp

Format

Softcover (213mm x 137mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rillers: Omnibus 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *