Kleinkat 1: Kleinkat se strokiesklub

Maak gereed vir ‘n nuwe strokiesboekreeks deur die skepper van Hondman! Kleinkat leer vir ‘n skool paddavissies hoe om hul eie strokiesprente te skep – van stories oor ’n tandeborsel wat ’n prokureur wil word tot ’n kaastoebroodjie-monster. Kinders sal lag, teken, en hul eie strokiesavonture skep lank nadat hulle die laaste bladsy omgeblaai het.

Maak gereed vir ‘n nuwe strokiesboekreeks deur die skepper van Hondman!

Kleinkat leer vir ‘n skool paddavissies hoe om hul eie strokiesprente te skep. Terwyl die paddavissies se wilde verbeeldings hulle na verskillende vertelgenres lei – van ’n tandeborsel wat ’n prokureur wil word tot ’n kaastoebroodjie-monster – sal lesers leer oor samewerking, empatie en vreeslose selfuitdrukking. 

Kinders sal lag, teken, en hul eie strokiesavonture skep lank nadat hulle die laaste bladsy omgeblaai het!

ISBN

9780798185622

Publication date

August

Imprint

Human & Rousseau

Language

Afrikaans

Format

Softcover (210 mm x 142 mm)

Pages

176

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kleinkat 1: Kleinkat se strokiesklub”

Your email address will not be published. Required fields are marked *