Tjoppie gaan dokter toe

Dit is die vierde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef.

 

SKU 9780798186551 Categories , , ,

Dit is die vierde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag is ‘n groot dag vir Tjoppie, want hy gaan die dokter besoek. Die dokter luister met ‘n stetoskoop na Tjoppie se hartjie en gee vir hom ‘n suigstokkie omdat hy so dapper is!

Die kartonboekreeks fokus op ‘n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Format

Board book (150 mm x 150 mm)

Publication Date

October 2026

ISBN

9780798186551

Extent

10pp

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tjoppie gaan dokter toe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *