Tydens hul studentejare word drie Wilgenhoffers gewerf as agente vir die geheimsinnige “Diereriem”. ’n Tragedie verbind die drie onlosmaaklik aan mekaar. Die introvert Antonie Vermeulen, kodenaam Muskeljaatkat, moet al reisende ’n hoogs geheime, grillerige opdrag uitvoer. ’n Grootse literêre spioenasieverhaal, tragiese liefdesverhaal én biegroman.

Reviews
There are no reviews yet.