Kaptein Onderbroek: Die eerste maltrap-manga

Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek.

Die wêreldwye trefferreeks is terug! Die eerste maltrap-manga volg die storielyn van die eerste hoofstukboek, maar in die vorm van ’n grafiese roman wat in Westerse-styl (links-na-regs) lees. Sluit aan by die beste vriende George en Harold wanneer hulle Kaptein Onderbroek – hulle eie superheld! – loslaat. Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek; hierdie ikoniese held spring in aksie om ’n nuwe geslag te laat skaterlag.

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Format

234mm x 152mm Softcover

Publication Date

August 2026

ISBN

9780798186537

Extent

192pp

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kaptein Onderbroek: Die eerste maltrap-manga”

Your email address will not be published. Required fields are marked *