In die vroeë 1970’s vlug Jakob Koetaan Kaapstad toe. Teen hierdie tyd weet hy dat elke plek in die Baai beman word in ’n soektog na hom. Dit is nie die eerste keer dat hy hom met die Boere misgis nie. Hy was maar ses jaar oud toe die wetstoepasser sy mense soos beeste bymekaar geroep het en gesê het: Ons vat nou Towerwater, julle familieplaas. Toe die land begin brand, moes Jakob homself afvra: Is hy bereid om te baklei vir sy grond? Sal hy kan vashou aan die ideaal van vryheid?


Die vuur huil
In die vroeë 1970’s vlug Jakob Koetaan Kaapstad toe. Dit is nie die eerste keer dat hy met die regering bots nie. Hy was maar ses jaar oud toe die wetstoepasser sy mense soos beeste bymekaar geroep het en gesê het: Ons vat nou Towerwater, julle familieplaas. Toe die land begin brand, moes Jakob homself afvra: Is hy bereid om te baklei vir sy grond?
SKU
9780624093152
Categories All Books, Fiction: general and literary, New & Upcoming
| Publication Date | Mar-26 |
|---|---|
| ISBN | 9780624093152 |
| Extent | 272pp |
| Format | Softcover (198 mm x 130 mm) |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Tafelberg |
Be the first to review “Die vuur huil” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.