Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes: Meer as 100 laekoolhidraat-resepte

Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes is a comprehensive South African lifestyle guide for managing diabetes, with practical advice and local insights.

SKU 9780798184328 Categories ,

Dié diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wêreldwyd verkoop is, is ’n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes. Sukkel jy dalk reeds met insulienweerstandigheid, metaboliese sindroom of prediabetes? Slaan diabetes betyds hok met die leefstylwenke en maklike resepte in hierdie boek.

Publication Date

May-24

ISBN

9780798184328

Extent

264pp

Format

Softcover (230mm x 170mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Human & Rousseau

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes: Meer as 100 laekoolhidraat-resepte”

Your email address will not be published. Required fields are marked *