Seun

Seun by Jacques Pauw is a powerful investigative work that explores contemporary South African issues through Pauw’s characteristic journalistic lens.

Buy Online

Amazon.co.za
SKU 9780624093671 Categories ,

Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in ’n gewese bediendekamer in Pretoria. Dié rou, selfonthullende memoir vra: hoe word ’n seun ’n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue.

Publication Date

Jul-24

ISBN

9780624093671

E-ISBN

9780624093688

Extent

228pp

Format

Softcover (198mm x 130mm)

Language

Afrikaans

Publisher

Tafelberg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Seun”

Your email address will not be published. Required fields are marked *